Christiaan Pieter Michiel van den Berg (15) van Brakpan, ‘n gr.9-leerling aan die Hoërskool Die Anker, wat sedert Woensdagmiddag uit Brenthurst vermis was, is gevind.
Hy was aanvaklik vermis nadat hy in ‘n Uber-voertuig geklim het.
Frikkie, sy pa, het aan FiND iT bevestig dat hy gevind is en dat hulle dankbaar is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



