Die polisie het meer as 30 onwettige immigrante op Grabouw in hegtenis geneem na verslae dat daar konflik was tussen buitelanders in die gebied.
Verskeie polisie-afdelings het Dinsdag in die Kgotsong-gebied op patrollie gegaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Die verdagtes sal binnekort in die Grabouw-landdroshof verskyn.
Bronne: IOL, SAPS
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Gerhard Ackerman se borgtog teruggetrek



