Lawdene Pretorius (18) van Glencoe in KwaZulu-Natal, is Maandagmiddag 31 Januarie 2023 laas in Cellestraat gesien.
Haar pa het aan FiND iT bevestig dat sy net by die huis uitgestap het en nog nie weer gesien is nie. Hulle is desperaat om haar op te spoor.
Sy was geklee in ‘n demim kortbroek en ‘n grys sweetpakbaadjie.
Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met haar ouers in kontak kom by:
082 973 6368 of 078 372 8228.
Glencoe-SAPD: 034 932 7701.
A desperate search has been launched for Lawdene Pretorious (18) who was last seen on Celle Street, Glencoe, at about 5pm on Monday, January 31.
She was wearing denim shorts and a grey tracksuit jacket when her mother last saw her.
The Glencoe SAPS has been informed. Anyone with information is asked to please call the nearest police station or call 0829736368 or 0783728228.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



