Swaar reën het Woensdag oorstromings in Polokwane veroorsaak, wat sommige persone laat besluit het om ’n besigheid te plunder.
Minstens vier mense is in hegtenis geneem nadat hulle ’n besigheid probeer plunder het toe ‘n heining tydens die oorstromings inmekaargeval het.
Bronne: IOL, The Pink Brain, 247 News
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Dokters Sonder Grense-bestuurder glo betrokke by plundery



