Die Suid-Afrikaanse sanger Kurt Darren het ‘n foto op sosiale media gedeel van sy twee kinders wat ‘n dag saam met hom in die studio deurgebring het.
Kan jy raai waarmee hulle besig was?
Darren sê dat hy later vandag ‘n bietjie meer sal vertel.
Hou FiND iT dop vir meer hieroor.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



