Hartroerende oesgebed gee APPEL hoop

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Hartroerende gebed wat deur Bosman Family Vineyards gedeel is, gee die Suid-Afrikaanse sanger Appel weer nuwe hoop omdat hy “weet dit is ook so op ‘n menigte ander plase in die land”.

Bosman Family Vineyards het die video gedeel waarin ‘n groot groep werkers by die plaas vroegoggend stil raak en bid voor die dag se werk begin.

“‘n Jaar se toewyding word jou arbeid se vrug aan die begin van die oes en spesiale oomblikke soos hierdie gebed voordat almal die dag begin, streef om die wisselwerking tussen geloof, hoop en liefde te verwoord wanneer die oes begin hier op die plaas. Kosbaar.”

Kyk die oesgebed hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel