’n Onderwyser van die Primêre Skool Phakamisani in Kwanokuthula, Plettenbergbaai, is skuldig bevind aan wangedrag vir die beweerde seksuele aanranding van agt leerlinge.