Polisieman in hegtenis nadat hy verfilm is terwyl hy glo roekeloos bestuur

Deel hierdie storie / Share this story

Kol. Robert Netshiunda, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het bevestig dat die polisie ‘n beampte in hegtenis geneem het wat na bewering op kamera vasgevang is terwyl hy nalatig op die N3-hoofweg bestuur het.

Die polisiebeampte sal nou deur dissiplinêre stappe in die gesig gestaar word.

Kyk die video hier: