Brandstofpryse: Prysstyging ná twee maande van verligting

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse VF Plus-leier, het in ’n verklaring bevestig dat ’n energiekrisis en dramatiese stygings in die pryse van petrol en diesel, is waarvoor 2022 onthou sal word.

Hoewel daar die afgelope twee maande vir Suid-Afrikaanse verbruikers verligting was, is prysstygings vir dié maand weer aangekondig.

Lees meer hier.