Nog ‘n klein pienkvoet vir Donnalee en Ivan

Deel hierdie storie / Share this story

Donnalee Roberts en Ivan Botha is binnekort nog ‘n pienkvoet ryker! Donnalee het die opwindende nuus saam met ‘n video op sosiale media bekendgemaak.

“En skielik, net so, in ‘n oomblik, raak ons harte groter en kom voltooi jy ons liefdesverhaal!”

Die paartjie is in 2019 getroud en het ‘n seuntjie, Cameron, in Maart 2020 in die lewe verwelkom.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel