Ma vermis nadat sy winkel besoek

Deel hierdie storie / Share this story

Samantha Grobbelaar het hulp gevra om Melanie Anne Stenger, haar ma, op te spoor, nadat sy Saterdag 28 Januarie 2023 om 13:00 van Vishoek in die Clovelly-area vermis geraak het.

Sy het by Spar Valyland uitgestap na wat vermoed word haar woonstel in Clovelly.

Samantha beklemtoon dat hierdie ‘n hoërisikosaak is.

“She would have been on foot, or used a Bolt/ Uber.

‘n Navraag is by Vishoek-polisiestasie op 3/1/2023 geopen.

Enigiemand met inligting van waar Stenger haar kan bevind, kan met Samantha by 079 466 7823, of haar man Barry by 079 975 1259 kontak maak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.