’n 30-jarige verdagte is in polisie-aanhouding in verband met die dood van ’n 16-jarige meisie op ’n plaas by Friemersheim naby Groot Brakrivier buite Mosselbaai.
Die 16-jarige is intussen as Jamie Lee Julius geïdentifiseer.