Kobus Hoffman, VF Plus-lid van die Gautengse provinsiale wetgewer, eis ʼn deeglike ondersoek en streng optrede teen die polisiebeamptes wat in Reigerpark, Boksburg, toegekyk het hoe kragkabels helder oordag gesteel word.