VF Plus veroordeel sinnelose aanval op onderwyseres buite Brits

Deel hierdie storie / Share this story

Fanie du Toit, ’n raadslid van die VF Plus in Noordwes, het die sinnelose aanval gisteroggend op Anet Coetzee, ʼn bekende onderwyseres van Brits, veroordeel. Anet woon op ʼn plaas net buite Brits.

AfriNUUS het gister berig dat Coetzee tydens ’n plaasaanval ’n skietwond in die gesig opgedoen het.

Lees meer hier.