Eric Brindeau (53), wat op 26 Januarie 2023 om ongeveer 14:00 sy woning in Seepunt verlaat en vermis geraak het, is oorlede.
Volgens aanvanklike vermiste sirkulasie het hy met ‘n Nissan NP200 gereis.
Hy is glo in Yzerfontein gekry.
Die familie sal eers later in die komende week uitklaring rondom sy afsterwe kry wanneer alle ondersoeke deur die polisie en die nadoodse ondersoek afgehandel is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



