Bestuurskooleienaars van Mpumalanga het openlik betoog teen sekere verkeersbeamptes, wat beplan het om omkoperyfooie van R1 700 tot R2 000 per student wat ‘n rybewys benodig, te verhoog. Die betoging het by die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit se kantore in Mbombela plaasgevind en die bestuurskooleienaars het werkers verhoed om die perseel te betree.
Bron: SABC, AfriNUUS



