Toks kondig nuwe werk aan

Deel hierdie storie / Share this story

Toks van der Linde, welbekende voormalige SA-rugbyspeler en oud-aanbieder van Toks en Tjops, het sy nuwe betrekking aangekondig.

Hy het op sy Facebook-blad bekendgemaak dat hy begin werk het as die Chief Revenue Officer van die Phangela Group, ‘n veiligheidsmaatskappy in die korporatiewe wêreld.

“With a renewed energy we are ready to achieve greatness. Welcome tot 2023.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.