Kyk: Kabels word reg voor polisiestasie gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Yusuf Abramjee het dié video op Twitter gedeel.

In die video kan gesien word hoe diewe helder oordag reg voor ‘n polisiestasie kabels steel.

Omstanders staan en kyk hoe daar doodluiters met die kabels weggestap word.

FiND iT het die polisie vir kommentaar gevra.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.