Man gesoek wat glo duisende by Takealot Witbank steel

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie is op die spoor van Tichana Nyamunda wat Takealot in Witbank glo van duisende rande besteel het.

Volgens kapt. Eddie Hall, polisiewoordvoerder, het Nyamunda geld en pakkies by die winkel gesteel toe hy as bestuurder van die winkel gewerk het. Die misdade het volgens kapt. Hall glo in Desember 2022 plaasgevind.

Enigiemand met inligting wat die polisie kan help met die inhegtenisname van die verdagte, kan die polisie by 082 849 3562 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel