Bianca is vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Bianca Minervino (30) is sedert Woensdagmiddag 25 Januarie 2023 vermis, sedert sy laas by Redding-gholfklub in Alberton gesien is.

Alberton-SAPD Voorvalleboeknommer: 2052/01/2023.

Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, kan hulle met die volgende persone in verbinding tree:

SAPD: 08600 10111

Antionio: 082 975 9009

Dee: 076 236 5152

Naaste AfriForum Buurtwag.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.