Emer-G-Med het vanoggend omstreeks 10:00 oproepe ontvang oor twee voorvalle wat op die M19 plaasgevind het.
In die eerste voorval is ‘n vrou van ongeveer 60 jaar oud in ‘n beweerde tref-en-trap-insident doodgery. Sy is deur paramedici op die toneel dood verklaar.
In die tweede voorval is ‘n man in sy laat 20’s ook deur ‘n Volkswagen Polo doodgery.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



