Bella-Ame, babadogter van André en Kayla Scherman van Rustenburg, het in ‘n eendedam geval.
Volgens ‘n Facebook-plasing van haar oom, Joel Scherman, was sy lank in die water.
Voorbidding vir volkome herstel word vir Bella-Ame gevra.
Op ‘n gedeelde foto kan gesien word waar sy in die hospitaal lê.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



