Bella-Ame Scherman (17 mnde.) wat in ‘n eendedam geval het, is oorlede.
Joel Scherman, die oom van Bella-Ame wat vroeër vandag gevra het vir gebed vir die kleinding wat lank in die water was, het haar dood ongeveer een uur gelede op sy Facebook-blad bevestig.
FiND iT het vanoggend berig dat haar oom, Joel Scherman, vanoggend gevra het mense moet asseblief bid vir die kleinding wat lank in die water was.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



