‘n ANC-parlementslid, Sibusiso Kula, verskyn Maandag 23 Januarie in die Orkney-landdroshof vir die moord op sy vrou, Jennifer Motlhomi.
Kula is Vrydag in hegtenis geneem en word aangekla daarvan dat hy sy vrou op 27 November 2022 in hulle huis doodgesteek het.
Jennifer het in verskeie plasings op Facebook geïmpliseer dat sy mishandel word en as sy vermoor word, moet daar nie ver gesoek word vir die moordenaar nie.
Bronne: Daily Maverick, OFM, VN Explorer
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Bejaarde vrou skiet sterwende man om hom te help, volgens polisie



