AfriForum het hulle planne om hulle eie kragmaatskappy te begin, aangekondig.
Die groep het gesê hulle is keelvol vir Suid-Afrika se stryd met beurtkrag en dat hulle beplan om met C5 Captial te werk om ’n korrelbed-kernreaktor te ontwikkel wat op ’n trok kan pas en ’n hele stad van krag vir 40 jaar kan voorsien.
AfriForum se rol sal wees om beleggers te kry en kenners om te help met die ontwikkeling van die reaktors.
Bronne: EWN, VN Explorer, BusinessTech
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



