Teresa van der Merwe (17) en haar 13 maande oue babaseun van Rustenburg in Noordwes is steeds sedert 18 Januarie 2023 soek.
Sy word gesoek vir die oortreding van ‘n toesigbevel wat deur die hof uitgereik is.
Teresa is slank, het groen oë en swart hare.
Indien jy enige inligting het van waar sy haar met haar baba bevind, kan daar met die volgende persone in kontak gekom word:
AO Else SAPD GKS Rustenburg: 060 967 3946 of 08600 10111
Pink Ladies Org. 072 214 7439 of 083 378 4882
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



