Deel hierdie storie / Share this story

Hier is ‘n onfeilbare resep vir skons om jou teetyd beter te maak:

Bestanddele:

2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
sout
2 eier
1 koppie melk
½ koppie olie


Metode:
Meng die droë bestanddele. Klits die eier, melk en kookolie saam en meng
met droë bestanddele. Bak in gesmeerde kolwyntjiepannetjies vir ongeveer 10 min by 200 ° C

Bron: Kreatiewe Kos Idees

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Bakkies Botha se boerewors nou by IBeef beskikbaar