Kyk – die Bittereinders rapporteer terug van Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein.
Protesaksie het vir twee dae geduur nadat die EFF by die skool opgedaag het. Hulle teenwoordigheid het daartoe gelei dat die Bittereinders ook na die skool toe is.
Volgens die Bittereinders het die EFF gesê hulle wil die skool vir twee dae ontwrig.
Dit gaan steeds oor die plasing van kinders by skole.
FiND iT het die EEF vir kommenaar gevra.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



