Inwoners van die Noord-Oostelike dele van Madagaskar berei voor vir die eerste tropiese storm van die jaar.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gesê die storm lsa na verwagting nie ’n impak op Suid-Afrika hê nie.
Die SAWS het gewaarsku dat die tropiese storm, Cheneso, moontlik die Mosambiek-kanaal sal bereik iewers in die komende dae.
Bronne: IOL, African News Agency, Ghanamma
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Iranse man wat 17-jarige vrou onthoof kry 8 jaar tronkstraf



