Dit is byna twee jaar sedert die Julie-onluste in 2021 dele van Gauteng en KwaZulu-Natal getref het.
Brigadier Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder in Gauteng, het aan AfriNUUS bevestig dat “verskillende rolspelers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) tans ’n toneel by die Tembisa Plaza in Ekurhuleni bywoon, na die ontdekking deur konstruksiewerkers van wat blykbaar menslike oorskot is.”



