Is jy mal oor kook?

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie dubbelverdieping huis is perfek vir mense wat lief is vir die moderne. Die prys is verlaag na R3250 000.

Die kombuis is ‘n sjef se wildste droom wat waar geword het, met ‘n opwaskamer en kamer om jou wasgoed te was.

Moenie jou kans mis mis om jou droom huis te koop nie, skakel Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.

Of besoek Mads Properties by Jan Van Zylstraat 37, Monument Heights, Kimberley

*ADVERTENSIE

Lees ook: Het jy ‘n groot gesin?