Personeellede van TV-ateljee met vuurwapen aangehou, terwyl dit van toerusting beroof is

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het die rooftog wat Maandagaand by die ateljees van INX Prime in Houghton, Johannesburg, plaasgevind het, veroordeel.

Die stasie het Sanef in kennis gestel dat personeellede met ’n vuurwapen deur verskeie gewapende rowers aangehou is.

Lees meer hier.