216 Oos-Kaapse matrikulante van Butterworth sal nie hulle matriekuitslae ontvang die week nie omdat hulle weer eksamen moet skryf.
Tydens ’n ondersoek het die Oos-Kaapse departement van onderwys onreëlmatighede met die merkwerk en projekmateriaal opgemerk.
Leerlinge wat nou weer eksamen moet skryf en projekte oordoen, het hulle kommer uitgespreek dat dit hulle ’n jaar gaan kos om dit te voltooi.
Bronne: EWN, 15 Minute News
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



