Plaasmoord: Verdagte wat glo Johan Nortjé op sy plaas in Witbank vermoor en sy vrou vasbind, vasgetrek

Deel hierdie storie / Share this story

’n 36-jarige manlike verdagte is by Spring Valley in Witbank in hegtenis geneem in verband met ’n plaasmoord wat op Sondag 15 Januarie 2023 om 06:30 op die Wilgekraal-plaas in Badfontein naby Lydenburg plaasgevind het. Die lede het ook daarin geslaag om ’n wit Toyota Hilux-bakkie en ’n 9 mm-pistool met ammunisie in besit van die verdagte terug te kry.

Lees meer hier.