Greta Thunberg vrygelaat na inhegtenisneming

Deel hierdie storie / Share this story

Die klimaatsaktivis Greta Thunberg is op 17 Januarie in hegtenis geneem saam met ander aktiviste tydens ’n betoging teen die sloping van ‘n dorp om plek te maak vir ‘n steenkoolmynuitbreiding.

Greta Thunberg is kort na die inhegtenisneming vrygelaat na die polisie haar identiteit bevestig het.

Die betogers het verlede week op die dorp opgedaag en selfs na die polisie daar was, het baie – insluitend Thunberg – agtergebly tot die polisie weer teruggekeer het.

Bronne: CNA, Reuters, Rappler

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Islam-militante ontvoer ongeveer 50 vrouens