Vroeë data van die Sentrale Energiefonds (SEF) dui op ’n daling in brandstofpryse vir Februarie.
Petrolpryse kan daal met soveel as 25 sent per liter en diesel kan met 50 tot 60 sent per liter daal.
Die departement van energie het wel gesê dat die daling nog net ’n moontlikheid is en nie definitief nie.
Bronne: Business Report, eNCA, Sunday World
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Wêreld se oudste mens sterf op 118



