Sowat 50 vrouens is in Burkina Faso ontvoer toe hulle probeer kos kry het vir hulle families.
Die ontvoerings, wat Maandag aangekondig is, het op 12 en 13 Januarie plaasgevind.
Die vrouens is ontvoer deur djihadistiese militante. Die vrouens is nog nie gevind nie en dis onbekend of hulle nog lewe.
Bronne: DW – South Africa, SABC, Times LIVE
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



