’n Pa in sy dertigs is Saterdag dood in ‘n poging om te verhoed dat sy tweejarige kleuter raakgery word.
Die kleuter is beseer, maar kon gestabiliseer word op die toneel en is na ‘n hospitaal geneem. Die pa is op die toneel dood verklaar.
Die polisie was op die toneel en gaan ondersoek na die omstandighede van die voorval instel.
Bronne: Daily News, Flipboard
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Nasionale stilstand moontlik oor frustrasie met Eskom



