Maak gereed vir die matriekuitslae die week!

Deel hierdie storie / Share this story

Umalusi het bevestig die matriekuitslae gaan Donderdag vrygestel word en dat leerlinge Vrydag hulle uitslae by hulle skole kan gaan haal.

Dit volg nadat Umalusi gevra het dat die onderwysdepartement hulle sal uitstel gee om die punte vry te stel.

Meer as 100 000 graad 12-leerlinge het in 2021 matriek geslaag.

Bronne: EWN, SABC News, 15 Minute News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Fase 6-beurtkrag duur voort tot verdere kennisgewing