Die Afrikaanse sangeres Bernice West, veral bekend vir haar liedjie Lyfie, en Jannes Erasmus het Saterdag die knoop deurgehak.
Die paartjie het in Junie in Zanzibar verloof geraak.
Die groot dag het by die Lunikhy Farm & Wedding Venue plaasgevind.