Vier persone is dood en dertien insittendes beseer in ‘n ongeluk wat gisteraand op die R38 op Kathu in die Noord-Kaap plaagevind het.
Emer-G-Med saam met ander nood- mediese dienste is om 18:00 na die toneel.
Hulle het dertien beseerdes aangetref.
Vier persone is op die toneel dood verklaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



