Dit lyk asof Kanye West die knoop deurgehaak het in ‘n geheime huwelikseremonie met sy eie werknemer van Yeezy.
Nuus van die huwelik is deur TMZ aan die lig gebring en volgens hul bevindings blyk dit dat die rapper getroud is, skaars twee maande nadat sy egskeiding met Kim Kardashian afgehandel is.



