AfriNUUS het laasweek berig dat hoër fases van beurtkag na verwagting volgende week ingestel sal word. DailyInvestor berig egter dat fase 7-beurtkrag vanaf Julie ‘n werklikheid kan wees.
Fase 6-beurtkrag is vandeesweek onbepaald ingestel.