Kyk: Wys jou ‘braai-bakkie’ om te sien of jy mág vleisbraai

Deel hierdie storie / Share this story

Wys die braai-bakkie wat in jou kombuiskas is.

Vanessa Vorster het die video van @thembarobin wat op TikTok geplaas is op sosiale media gedeel.

Die vraag ontstaan waar al die “braai-bakkies” vandaan kom, aangesien niemand ooit gesien word wat dit koop nie.

En dan – hoe kan jy aan die voorkoms van ‘n “braai-bakkie” sien of iemand mag vleisbraai en of jy maar die vleis wat gebraai is kan eet?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.