Brandende huis in Moreletapark

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Huis het Donderdag 12 Januarie 2023 in Moreleta Park, Pretoria-Oos aan die brand geraak.

Tshwane-brandweer kon die brand suksesvol blus.

Die vinnige optrede saam met Fidelity ADT Armed Response-beamptes het gehelp dat skade wat aangerig is, minimaal is.

Geen beserings is gerapporteer nie.

Bron: Arrive Alive en Fidelity Services Group

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.