Eskom waarsku oor hoër vlakke van beurtkrag

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het ’n waarskuwing uitgereik dat daar moontlik hoër vlakke van beurtkrag kan volg as nog eenhede by kragstasies breek.

Dit volg nadat Eskom ses miljoen liter diesel Woensdag opgebruik het toe hulle fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel het.

Sedert Dinsdagoggend het elf kragopwekkers gebreek. Eskom het gister aan Business Report gesê die land sal vir die volgende paar maande langdurige beurtkrag hê.

Bronne: Pretoria News, DFA, IOL

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Jeffrey Dahmer-slagoffer se ma praat oor Evan Peters se Golden Globe