Kyk: Toe Whitney daai hoë noot vat …

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT ken nie die oorsprong van die video of wie die seuns is nie.

In die video kan gesien word hoe die twee knapies aandagtig na Whitney Houston kyk en dan so wip van die skrik dat hulle hul kos uitgooi.

Elzaan van der Merwe het dit op haar Facebook-blad gedeel en gesê sy kan nie ophou kyk en lag nie.

Die opname is reeds oor die 9 000 keer van haar af gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.