Die versoek vir Luca wat in die swemad geval het en van Kosmos-hospitaal in Mpumalanga Johannesburg toe gevlieg is en moedig voortveg, bly gebede.
Carine Visagie, sy tannie, sê sy suurstof is na vlak 3 afgebring, alhoewel hy steeds onder sedasie is. Hy is stabiel en word deurentyd gemonitor.
“His oxygen levels are getting stronger and the pneumonia is almost completely gone.”
Sy beskryf die laaste 15 dae as die langste van hul lewens.
“Some good, some hard, but for the first time we’ve connected with the Lord in a real way.”
Sy verduidelik dat die wakkerword-proses met verdrag gebeur, aangesien dit dramaties kan wees. Luca moet wakker wees sodat die ventilator verwyder kan word. Eers dan kan hy na ‘n laer vlak, na vlak 2 suurstof, gaan.
Die familie se versoek aan die publiek is steeds dat almal vir Luca sal bid vir volkome herstel totdat die kleuter gesond en tuis is.
Lees ook:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



