Die kaptein van Suid-Afrika se eerste swart span wat buite die land gespeel het, Dougie Dyers, is oorlede, het SA Rugby Dinsdag aangekondig.
Dyers het in 1971 die Proteas gelei, want slegs wit spelers kon tydens die apartheidsjare in wedstryde in Engeland en Nederland vir die Springbokke speel .
Hy was 79 jaar oud.
Bronne: IOL, SuperSport
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



