‘n Verkeersbeampte genaamd Sandy maak opslae op sosiale media nadat sy uit haar pad gegaan het om na ‘n baba om te sien terwyl die ma van die baba in ‘n motor vasgekeer was.
JP Smith, interim adjunk-leier van die DA in die Wes-Kaap, het die volgende gesê:
“It’s not easy to be popular when you’re given the job to do enforcement of laws but most officers go out of their way every day to do kind things and help out.”
Cassim Qulo het twee dae gelede die foto op sosiale media geplaas en gesê: “Well performed Sandy!”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



